For international or bulk orders, email info@flyleaf.co.za Email Now
Free delivery on orders above R1000 to main centres in SA or to a PostNet near you.
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
Sign In
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

0 0

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1000.

Menu Genres
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
  • Business
  • Conservation
  • Poetry
  • Wildlife
  • History
  • Leadership
  • Memoir
  • Sport
  • Pictorials
  • Forthcoming
  • Current Affairs
  • New Releases
  • Art
  • Afrikaans
  • Biography
Basket 0
Sign In
0 0
0 Shopping Cart

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1000.

Sign In
My Account
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

Die huilende bruid & ander versinsels

Dominique Botha

R340,00

Deur die wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuut-, die Eugène Marais-, die Jan Rabie-Rapport- en die Ingrid Jonker-prys.

Dominique Botha se versameling kort skryfwerk is ’n helder portret van die Suid-Afrikaanse landskap – geografies, psigies en eties. Haar outobiografiese fiksie deurkruis die Hoëveld en strek tot in Europa, roep familie-argiewe, hotelkroeë, bekendes en berugtes op. Die diepgaande, die eksentrieke, die humoristiese, die melancholiese – dit alles beskryf sy.

Description

In ’n reis deur die Oos-Kaap kyk sy na die land se verlede en hede – haar familiegeskiedenis soos ’n prisma waardeur die nasionale geheue kaats. Sy dwaal nostalgies en nuuskierig deur Europese poësiefeeste en kroeë, en skryf ’n verhaal oor ’n verlore seun van die Botha-stam waar geskiedenis en mite vermeng. In haar stuk oor die ontslape Breyten Breytenbach bied sy ’n intieme requiem. Die huilende bruid en ander versinsels is ’n reis deur die landskappe van herinnering. Op soek na betekenis in die skadu van verval – met taal as enigste toevlugsoord – is die stukke geskryf met ’n fyn oor vir klank en met ’n diep deernis vir menslike broosheid in die aangesig van die geskiedenis.

The Crying Bridge & Other...

R340,00

The African Lion

R850,00

Copyright © 2026 FLYLEAF.CO.ZA