For international or bulk orders, email info@flyleaf.co.za Email Now
Free delivery on orders above R1500 to main centres in SA or to a PostNet near you.
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
Sign In
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

0 0

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1500.
Menu Genres
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
  • Afrikaans
  • Business
  • Poetry
  • History
  • Leadership
  • Memoir
  • Sport
  • Pictorials
  • Forthcoming
  • Current Affairs
  • New Releases
Basket 0
Sign In
0 0
0 Shopping Cart

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1500.
Sign In
My Account
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

Kruger se Goud

John Buchan

R285,00

‘n Geheime poging om Kruger se goud te vind, is propvol intrige, misleiding en oneerlikheid. ‘n Boeiende verhaal!

 

Description
Details

In Januarie 1903 word John Buchan, een van Milner se Kindergarten-groep, ontbied na ’n vergadering wat saam met lord Milner en die besoekende Britse Minister van Buitelandse Sake, Joseph Chamberlain, in Johannesburg plaasvind.

Hy word ingelig dat baie van die goud wat as gevolg van die naderende Britse troepe deur die Transvaalse regering by die Staatsmunt verwyder is, steeds in die land is. ’n Leidraad oor waar hierdie goud is, naamlik ’n veldpond, is by Pelgrimsrus gevind.

Chamberlain se opdrag aan Buchan is om die goud – wat almal “Kruger se Goud” noem – op te spoor.

Buchan vertrek onverwyld per trein en per perd Pelgrimsrus toe, oor die pragtige berge, deur die woude en verby die watervalle van die Oos-Transvaal.

Die verhaal wat volg, is een van gevaar, bedrog en avontuur, wat alles onder streng geheimhouding plaasvind. Dit is boeiend en spanningsvol – tot op die einde.

Ook in Engels beskikbaar as Kruger’s Gold.

ISBN: 978-0-639722-382
FORMAAT: Sagteband
GROOTTE: 233 x 152mm
BLADSYE: 256
PUBLIKASIEDATUM: Oktober 2022
Geen Uitspan

R250,00

Volmaan Oor Die Marico

R235,00

Copyright © 2025 FLYLEAF.CO.ZA