For international or bulk orders, email info@flyleaf.co.za Email Now
Free delivery on orders above R1500 to main centres in SA or to a PostNet near you.
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
Sign In
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

0 0

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1500.
Menu Genres
  • Home
  • Shop
  • Publishing Services
  • About
  • Contact Us
  • Sport
  • Pictorials
  • Forthcoming
  • Current Affairs
  • New Releases
  • Afrikaans
  • Business
  • Poetry
  • History
  • Leadership
  • Memoir
Basket 0
Sign In
0 0
0 Shopping Cart

No products in the cart.

Return To Shop
Shopping cart (0)
Subtotal: R0,00

Checkout

Free shipping over R1500.
Sign In
My Account
Login Register

Lost password?

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.

Wedervaringe van ‘n Boeregesin

Victor Pohl

R205,00

Ná die vertaling en herhaalde kere se herlees, kry ek steeds hoendervleis en my trane loop – dikwels met ’n glimlag – wanneer ek hierdie merkwaardige verhaal van ’n hele gesin se persoonlike ervaring van ’n oorlog lees.

– Marietjie Delport

 

Description
Details

Dit is ’n sensitiewe, getroue, amusante vertelling oor die unieke ervarings van ’n Vrystaatse boeregesin tydens die Anglo-Boereoorlog.

Van die skrywer se ma wat deur ’n Britse offisier vir ’n Engelse dame aangesien is, tot met sy eie gevangenisskap as dertienjarige by die Groenpuntse krygsgevangenekamp; van sy drie ouer broers se ervarings op kommando, tot by generaal De Wet se toespraak – in ’n stem “wat van emosie bewe” – aan sy manne nadat hulle die oorlog verloor het; van sy jonger broers se ervarings as die lieflinge van die soldate by ’n Britse militêre kamp waar hulle aangehou is, tot met die hele gesin se hoop en moed in die nadraai van die oorlog – hierdie boek is ’n ware genot om te lees.

Victor Pohl Die skrywer van hierdie boek is op die grens van Basoetoland gebore.  Hy het sy vroeë jare op ’n Vrystaatse plaas deurgebring, waar hy sy liefde vir die natuur en sy gawe van fyn waarneming ontdek het.

 

ISBN: 978-0-6399892-97
FORMAAT: Sagteband
GROOTTE: 197 x 140mm
BLADSYE: 168
PUBLIKASIEDATUM: Mei 2022
Volmaan Oor Die Marico

R235,00

Lawyers in Turmoil – The...

R365,00

Copyright © 2025 FLYLEAF.CO.ZA